We love eBooks

    Van eks tot vir altyd (Begeerte) (Afrikaans Edition)

    Por Kat Cantrell

    Sobre

    Van eks tot vir altyd
    Bruid: Cara Chandler-Harris, trourokontwerper.
    Huwelikstaat: Op die nippertjie verlaat.
    Vergelding: Wraak op die wegloperbruidegom.
    Twee jaar ná daardie rampspoedige dag is Cara steeds nie gereed om Keith Mitchell weer raak te loop nie, laat staan nog saam met hom te werk as ’n konsultant vir haar trourokvertoning.
    Hy het op sy beurt ná ’n misverstand die hasepad gekies. Maar noudat hy die waarheid uitgevind het en hulle verplig is om lang tye in mekaar se geselskap deur te bring, wil hy haar weer na sy bed lok.
    Sal Cara die hartstog wat weer opgevlam het, gebruik om haar oplaas op hom te wreek?
    Wie van die twee gaan die spel vir wen?
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Kat Cantrell

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares