We love eBooks
    Baixar Verskietende Ster (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook
    Editora

    Verskietende Ster (Afrikaans Edition)

    Por Stefan Enslin

    Sobre

    Phillip Shuman, 'n skrander 13-jarige seun, se enigste passie in die lewe is om musiekstukke te komponeer. Hy beskik oor 'n uitsonderlike gawe om die mooiste musiek te komponeer, soms met die minste hulpmiddels tot sy beskikking. Nadat sy ma sterf aan kanker, word hy deur sy pa verbied om enigsins verder met musiek iets te doen te hê. Sy pa seël sy klavier, maar hy "speel" steeds klavier op die toe deksel. Op skool word hy gereeld geboelie en loop voortdurend deur omdat hy slegs 'n passie en liefde vir musiek wil uitleef.
    Sy talent word deur iemand raakgesien wat hom help om sy volle potensiaal te bereik, wat tot gevolg het dat hy later een van die suksesvolste komponiste word. Nadat sy pa hom een aand betrap waar hy in 'n kas wegkruip om 'n stuk te komponeer, word hy deur sy pa met 'n krieketkolf aangerand. Sy pa word gearresteer en tronk toe gestuur, waar hy tog later sy seun se passie besef en hom aanmoedig om dit uit te leef. Hierdie is 'n besonderse verhaal van deursettingsvermoë, om jou passie en drome uit te leef en om in die liefde te volhard.
    Binnekort te sien in rolprentteaters.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares