We love eBooks

    Vier magiese woorde (Afrikaans Edition)

    Por Ria Richards

    Sobre

    Zayleandré is hartlik siek en sat vir mans nadat haar vorige kêrel die mat onder haar uitgeruk het. Daarom probeer sy die afstand behou tussen haar en Sebastian, wat haar hart so op loop sit. Sy is immers vasbeslote om haar nie weer om die bos te laat lei nie.
    Maar Sebastian is nie ’n man vir afstande nie, veral nie tussen harte nie. Tog, waar pas die skone Ankia, wat duidelik nie net Sebastian se vriendin is nie, in die prentjie?
    Ná die naweek by die vakansieoord en die ontstellende gebeure daar, weet Zayleandré presies waar sy met Sebastian staan – en dis ’n lekker staanplek, een waar sy vir altyd wil wees.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Definido como

    Listados nas coleções

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares