We love eBooks

    Vonkelvrou vir Jasper (Afrikaans Edition)

    Por Rika du Plessis

    Sobre

    Vonkelvrou vir Jasper het by Lapa verskyn as Liefde soos vonkelwyn en is nou as e-boek by Amazon.com beskikbaar.
    Jasper vlug na ’n klein seedorpie vir ’n vakansie om weg te kom van die roetine waarin hy verval het waar sy ma en seun ewe kliphard vir hom vrou soek.
    By die see maak hy kennis met Leentjie – ’n onblusbare stukkie vonkelmeisie wat hom keer op keer verras met haar streke. Sy is so anders as die plastiekpopmeisies van die stad en hy raak verknog aan haar, maar sy beskou hom as ’n outoppie...
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Definido como

    Listados nas coleções

    eBooks por Rika du Plessis

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares