We love eBooks

    Wanneer die Yskoningin smelt (Afrikaans Edition)

    Por Kietz

    Sobre

    Ciska is 'n enigste kind en sy werk by haar pa se regsfirma. Haar skoonheid en skerp verstand maak dat sy goed vorder in die lewe en goeie geleenthede kry. Sy word deur 'n ryk myn magnaat genader om Botswana toe te gaan vir werk. Haar pa vertrou egter nie die vrede nie. Hy nader 'n vriend in die polisiediens om iemand te stuur om saam met haar te gaan. Henning, 'n privaat speurder, weier om Ciska op te pas. Hy glo sy is 'n bedorwe brokkie wat mans tot haar voordeel gebruik. Dit is eers toe sy ontvoer word dat hy instem om betrokke te raak. Die verhaal maak 'n draai by Vivian en haar kleinkinders wat onder moeilike omstandighede lewe en ook in 'n ouetehuis waar Ciska se oe oop gaan vir die swaarkry en hartseer van ander. Henning wou Ciska meer as een keer aan haar eie genade oorlaat maar hy is ook 'n man van sy woord. Ciska se hardkoppigheid veroorsaak dat sy meer as eenkeer in lewensgevaar verkeer. Die boek is vol intriges en humor.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Kietz

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções