We love eBooks

    Wat maak jou gelukkig? (eBoek): n Gebalanseerde perspektief op lewensvreugde

    Por Henk Gous

    Sobre

    Hoekom voel dit so dikwels of die belewing van vreugde so vlietend is, soos ’n skaduwee wat nie vasgevat kan word nie?
    WAT MAAK JOU GELUKKIG? bevestig die rede hiervoor: Ons soek vreugde op die verkeerde plek. Die mens soek geluk in omstandighede – en wanneer ’n mens op hierdie onbetroubare fondasie bou, is dit net logies dat jou lewensmure sal verkrummel wanneer omstandighede verander.
    Henk Gous steun op die nuutste navorsing uit veral die sielkunde, Bybelse beloftes en eie ervaring om te wys dat die bron van geluk dieselfde Bron is wat iemand geseënd maak: God. In elkeen van die hoofstukke ondersoek Henk die vreugde wat gelowiges deur hul geloof op elke lewensterrein kry.
    WAT MAAK JOU GELUKKIG? wil elke Christen help om met meer lewensvreugde te leef.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções