We love eBooks

    Wetenskap vir Graad 7: indicato-kurrikulum, Fisika en Chemie (Afrikaans Edition)

    Por Abie van Wyk

    Sobre

    Die doel van hierdie boek is tweërlei van aard en is ‘n uitvloeisel van die opdrag aan die skrywer tydens sy aanstelling by Hoërskool Raslouw – kweek ‘n liefde vir wetenskap by die leerlinge en berei hulle voor vir studie volgens die Cambridge International Examination leerplan. Verder is dit die gevolg van ‘n lang gekoesterde ideaal om aan hoërskoolleerlinge inligting en kennis, wat deur jarelange ondervinding opgedoen is, in hul moedertaal aan te bied en hulle sodoende in te lei in die geheimenisse van ‘n wonderlike en interessante vakgebied.
    Hierdie boek dien as inleiding tot basiese chemiese en fisiese beginsels vir hoërskoolleerlinge en bevat ‘n beknopte oorsig oor onderwerpe wat die boustene van Chemie en Fisika vorm. Dit bevat ook heelwat voorbeelde en die vrae oor die inhoud van elke module dien om begrip van die beginsels finaal vas te lê.
    ‘n Deeglike kennis van die inhoud van hierdie boek dien as stewige fondament vir verdere studie in die fisiese wetenskappe.
    Ten slotte, die skrywer hoop van harte dat leerlinge net soveel genot daaruit sal put om deur die inhoud van hierdie boek te werk en kennis van basiese wetenskaplike beginsels te verkry as wat hy dit geniet het om die boek saam te stel.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções