We love eBooks

    Wie se geld is dit? (eBoek): Dit behoort aan Hom. Jy dra dit net. Skielik verander alles!

    Por Bruce Wilkinson

    Sobre

    Sê nou jy kon iets deel met iemand wat net minute tevore stilweg uitgeroep het na God om hulp – en skielik weet hulle God is daar ...
    Bruce Wilkinson wil lesers opnuut laat besef dat hulle geld nie aan hulle behoort nie. Hulle dra dit net en hulle kan daarmee iemand se wêreld verander en God openbaar. WIE SE GELD IS DIT? is ’n praktiese boek wat lesers sal help om die gewoonte te vestig om geld eenkant te hou, spesiaal asof dit God se beursie is. Hul klein bydraes daarin kan op die ongewoonste oomblik vir iemand (wat hulle dalk nie eers ken nie) gegee word, en hulle só bewus maak van God se voorsiening en onvoorwaardelike liefde.
    Ontdek die wonderlike hulpbron wat klein genoeg is om in jou beursie of handsak te pas, maar terselfdertyd groot genoeg is om iemand se lewe te verander, insluitend joune.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Bruce Wilkinson

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares