We love eBooks
    Baixar WREDE ONTNUGTERING: Apartheid Suid Afrika (Afrikaans Edition) pdf, epub, eBook
    Editora

    WREDE ONTNUGTERING: Apartheid Suid Afrika (Afrikaans Edition)

    Por Sue Winnan

    Sobre

    Hierdie is ‘n Suid Afrikaanse storie wat plaasvind vanaf die laat sestigerjare tot halfpad deur die tagtigerjare. Dit gaan oor ‘n opstandige tienermeisie wat oortuig word deur ‘n dwelmhandelaar om weg te loop Hillbrow toe. Daar stel hy haar gou aan die onderwêreld voor. Vasgevang in vrees begin sy vir hom werk; in nagklubs, die gay gemeenskap, motorfietsbendes en sjebiens. Gesoek deur die polisie vlug sy om regoor die land weg te kruip, altyd net een stappie voor...

    Hierdie is ‘n werk van fiksie, gebaseer op die werklikheid van die politieke klimaat van die tyd.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares