We love eBooks

    Sodom en Gemorra (Afrikaans Edition)

    Por Kietz

    Sobre

    De Wet is 'n boerseun in murg en been. Boer is ook al wat hy wil doen. Sy pa het egter besluit dat hy in 'n ander rigting ook moet kwalifiseer aangesien mens nie meer in vandag se tyd, seker is van jou grond nie. Sy oupa stem glad nie saam met sy pa nie, maar De Wet pak nie teen staande die tog Bloemfontein universiteit toe aan. Voor hy ry waarsku sy ma hom teen die meisies wat soos spinnekopwyfies, korte mette maak met die mansgeslag.

    Die eerste ontmoeting met die teenoorgestelde geslag, is dan ook vir De Wet 'n groot kultuurskok. Dit is Mariaan wat alles bebalwe betaamlik lyk of klink. Maar De Wet kom weldra agter dat mens nie te gou moet oordeel nie. Mariaan is egter nie 'n katjie wat sonder handskoene aangepak moet word nie en hy het al sy dae om haar beter te leer ken. Dan is daar verder ook die intriges van die ander studente by die universiteit.
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por Kietz

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções