We love eBooks

    Die Santana-erfgenaam (Modern) (Afrikaans Edition)

    Por ELIZABETH LANE

    Sobre

    “Ek probeer eerbaar optree, Grace. Ek stel voor dat jy my nie te hard druk nie.”
    Hy het geld en mag. Hy is ’n volbloed-Santana met ’n lang stamboom. Hoe op aarde reken Grace Chandler sy kan Emilio Santana aandurf en toesig oor haar oorlede stiefsuster se babaseun verkry? Dié weeskindjie is immers Emilio se nefie, die laaste Santana-erfgenaam.
    Maar Grace gaan nie toelaat dat die kind sonder haar na ’n vreemde land reis nie. Daarom aanvaar sy die biljoenêr se aanbod dat sy hom as kinderoppasser vergesel. Dit is egter nie lank voordat hulle hul in ’n veel gemakliker verhouding bevind as wat hulle voorsien het nie. Daar is geen twyfel dat passie tussen hulle hoog brand nie – maar begeerte sonder vertroue is gevaarlik . . .
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por ELIZABETH LANE

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares