We love eBooks

    Sinlike verleiding (Begeerte) (Afrikaans Edition)

    Por ELIZABETH LANE

    Sobre

    ’n Man met ’n wraakplan . . . Die filantroop, Cal Jeffords, vermoed dat die beeldskone Megan Rafferty miljoene van sy liefdadigheidstigting se geld gesteel het en agter die dood van haar man – Cal se vriend en vennoot – sit. Dis waarom sy soos ’n groot speld verdwyn het.
    Cal wil agter die waarheid oor die vermiste miljoene kom en spoor Megan in Oos-Afrika op. Niks gaan hom stuit nie. Hy wil Megan se skanse met seks en ’n Afrika-safari afbreek. Wanneer hy antwoorde op sy vrae gekry het, gaan hy eens en vir altyd met haar afreken. Maar dinge neem ’n vreemde wending. Megan het verander. En hulle Afrika-avontuur word meer as die wraakspeletjie wat hy so noukeurig beplan het . .
    Baixar eBook Link atualizado em 2017
    Talvez você seja redirecionado para outro site

    eBooks por ELIZABETH LANE

    Página do autor

    Relacionados com esse eBook

    Navegar por coleções eBooks similares